Teologie-fakulteit Verdedig Queerkonferensie
DEUR MIEKE DE WET Die Kairos Netwerk (KN), ’n groep behoudende gelowiges wat die NG Kerk wil reformeer, het onlangs die Universiteit Stellenbosch (US) se teologie-fakulteit gekritiseer vir die Queering the Prophet-konferensie. Dié konferensie is deur die Beyers Naudé SentrumRead More