Heuer Klaviere speel ’n nuwe deuntjie
Soos elke jaar in April verkleur die akkerbome in Dorpstraat se blare na warm oranje en rooi skakerings, en Maties stap haastig klas toe met klere wat ’n laag of twee meer geword het om teen die oggendkoue te beskerm.Read More