Woordfees: Aanhou Beweeg en Geraas Maak

BY KRISTHOFF KRIGE

DIE boonste literêre aanhaling is vanjaar se gepaste tema van die Toyota US Woordfees wat weer binnekort ons studentedorpie in ‘n kulturele middelpunt sal omskep.

Hierdie is maar net ‘n paar van die stukke waaroor daar op sosiale media gegons word en waarna ons kan uitsien.

Nancy, Sheila and Gayle

If these stunning drag queens don’t already tickle your fancy, clock their Mac Cosmetics sponsorship, honey. With a smart slang infused title and fabulously endearing de­scription, this production is sure to make you feel your full flamboy­ant fantasy, and then some.

Take a rare glance into the vernac­ular and vulnerabilities of the pillars of queer culture as they prance in and get out of their high heels. The dra­matic trio takes us on a tour between contemporary and historic Cape Town drag scenes and beyond, with the soft touch of humanity (and concealer). Vuvu, die maybel en haar bag is vast in appearance vir die geite.

NiksAllesTogIets

Moenie die Fringe-fees op Mon­ica se tennisbane misloop nie! Hi­erdie spesifieke nommertjie is nou wel so te sê reeds cancelled omdat dit “problematies” is.

Daar is immers perke tot satire en soos dit vir my klink, oorskry hierdie kabaret dit moontlik net-net nie. Ek kan nie wag nie. Wit manlikheid word bespreek en be­spot, asook die fake woke aanlyn­kultuur wat soms van huigelaars helde maak. Hierdie toneelstuk verg dalk (vir sommiges) ’n sin vir humor om nie aanstoot te neem nie. Wie weet, miskien leer jy iets van jouself en jou naastes.

Plant:

A series of interdisciplinary ex­hibitions where theatre meets sci­ence, visual art meets agriculture and the audience meets something fresh.

Check their Instagram for more logistical details on the following – with cool QR codes.

Words Beneath Bridges tells stories about colonial land, wine and student culture from a queer perspective, through an intersec­tion between visual and perform­ative art. I’ll be there.

Reclaim The Pantry is an ar­tistic demonstration and fermen­tation workshop which aims to educate the audience on sustaina­ble horticulture and the powers at play in the food industry.

Grense Sonder Mense is ’n visuele kuns-installasie deur Neil le Roux. Dis geïnteresseerd in per­makultuur en hoe die mens met grense, mensgemaak en natuurlik, omgaan.

Bewerings van alternatiewe landbou-filosofie word gemaak, en dit nogal in die Rupert Museum.

Moffie

What did this title just call me? Anyway, the internationally ac­claimed feature film brought to us by the auteur of Beauty (Skoonheid), is coming to our doorstep only a day after its South African cine­matic premiere!

Everyone, old and young, needs to see this film – even if you’re not a… fan of drama. Virtually anyone can relate to the trauma that bul­lies and wars leave in their wake.

A ticket to the screening on the 14th of March at 13:00 in Rhenish includes a panel discussion with Oliver Hermanus himself.

The venue has been meticu­lously equipped for a mesmeriz­ing audio-visual experience. If you have yet to see the striking trailer, open YouTube right now, if you can even bear to type the title.

Wat/Waiting

Dance is definitely not dead. Experience emotionally loaded narratives beautifully portrayed through the language of contem­porary dance. As part of the festi­val’s brand-new dance category, this esteemed Baxter show is not to be missed.

The program promises a com­bination of neo-classical and minimalistic electronic music to compliment the dexterity and ten­derness of the choreography.

Critically acclaimed as an im­portant new voice in theatre, this massively successful company is sure to sweep you away through time and space. How refreshing.

Bibi & Loftus: Sewe Sondes en Sjerrie

Bekende, prettige digters Bibi Slippers en Loftus Marais is ter­ug met nog ‘n kreatiewe paneel van geliefkose medeskrywers en drankies wat by die venue uit­gedeel word.

Kom klink ‘n kelkie op die liefde vir literatuur – vergryp jou aan die digkuns, hopelik propvol seksuele sinspeling en effense god­slastering wat met die tema ge­paard kan gaan. Ek’s hoekal stout vir ‘n goeie sjerrie.

Naggesprekke met Mercy Kan­nmeyer

Vanjaar se onderwerpe voel vir my wyer en interessanter as ooit tevore. Mercy het ‘n manier om enige ruimte met oorgawe te be­tree en na ‘n plek van deernis en eerlikheid op te hef, sonder om ooit haar stoute sin vir humor prys te gee.

Gaan vind die veelsydige teat­ermaker en mediapersoonlikheid snags in die ATKV-Boeke-Oase vir heerlike geselsies met kunstenaars en akademici wat waarskynlik iet­wat onder die invloed is.

Kristhoff Krige is a BA(Law) graduate and currently in his first year of PostGrad LLB.
He continues to be a (somewhat overzealous) student leader and theatre lover.
Social media & sharing icons powered by UltimatelySocial
Facebook
Twitter
Instagram