Die eksamen is om die draai en studente moet oppas om nie te veel te leer nie. Annelize Visser het van die lekkerste kuierplekke besoek en ’n kaart geskets.