Latest Post

Student Court unanimously overturns disqualification of Ben Anderson from SRC A mile of history and spirit: Dagbreek Straatmyl ’n Myl van geskiedenis en gees: Dagbreek-straatmyl In the shadow of apartheid: ‘Boesman en Lena’ on 

Elodi Troskie

Die nuwe parkeertoekennings vir 2018 sal op 1 Maart in werking tree. Slegs sekere parkeerareas sal vanjaar
vir studente beskikbaar wees.

Parkeerareas by die Sasol Kunsmuseum, Skuilhoek, Smuts/Merriman en die noordekant van die Inginieurswese-fakulteit sal deur hierdie verandering geraak word.

Roelof Loubser, mobiliteitsbestuurder, wil studente herinner om seker te maak wat hulle areakode is.

Studente met koshuisparkeerplek sal byvoorbeeld nie bedags meer algemene parkeerplekke kan gebruik nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *