Geskiedenis wink vir Matie-vrouerugbyspan
Hierdie jaar is die fokus op vrouesport. Kaapstad het gasheer gespeel vir die eerste vrouekrieketwêreldbeker in Afrika in Februarie, en later dié jaar word die eerste netbalwêreldbeker in Afrika ook in Kaapstad gehou. Boonop sal die eerste vrouerugbywenners hierdie weekRead More