US-studente Neem Die Voortou met Die Nasionale Jeugmusiekkompetisie
DEUR ESTEÉ VAN HEERDEN Vanjaar spog die Universiteit Stellenbosch (US) met drie studente wat aan die 36ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) gaan deelneem. Dit is een van Suid-Afrika se mees uitstaande musiekkompetisies, wat van 6 tot 11 Desember by die Hugo Lambrechts-ouditoriumRead More