Latest Post

Bertus Basson se hardkoppigheid lei na sukses ‘Being There’ again: Tony Leon’s brief return to politics Die Piesangskille ruk die Woordfees-verhoog From ‘Reverie’ to ‘Smoke’: SALT Ballet’s night of grace

Elodi Troskie

Die nuwe parkeertoekennings vir 2018 sal op 1 Maart in werking tree. Slegs sekere parkeerareas sal vanjaar
vir studente beskikbaar wees.

Parkeerareas by die Sasol Kunsmuseum, Skuilhoek, Smuts/Merriman en die noordekant van die Inginieurswese-fakulteit sal deur hierdie verandering geraak word.

Roelof Loubser, mobiliteitsbestuurder, wil studente herinner om seker te maak wat hulle areakode is.

Studente met koshuisparkeerplek sal byvoorbeeld nie bedags meer algemene parkeerplekke kan gebruik nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *