‘Hunger Games’: hoe lyk die toekoms vir skrywers en joernaliste?
Deur Nina Guy ’n Interessante gesprek tussen Ilse Salzwedel, Jolyn Phillips, Karin Schimke, Leonie Joubert en Frederik de Backer het op 13 Oktober by die Toyota Woordfees plaasgevind, waar die vraag: “Hoe maak ’n mens ’n bestaan uit skryfwerk?” bespreekRead More