Wanneer Het Ek Mal Geword(WHEMG)? GSTRiNG se Wilhelm en Neelsie worstel met dieselfde vrae as jy.
GSTRiNG se onbeskaamde benadering tot selfontdekking en die realiteit van grootword word vasgevang in hulle debuutalbum, Sonvlug. Die naam kom al die pad van graad nege af saam en was oorspronklik ’n filosofiese besinning – “Wat as die aarde nieRead More