“Ek KAN lees”-projek Verskuif Grense
DEUR WILLIAM SEZOE Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde doen al vir die afgelope vier jaar die geletterdheidsprojek “Ek KAN lees”. Dié projek maak ’n verskil deur sowat 360 skoliere van drie skole in die Stellenbosch-omgewing se geletterdheidsvlak teRead More