Matie-Opvoedkunde-Studente Maak Hulle Stem Dik Oor Onderwyskwessies
DEUR WILLIAM SEZOE Die Opvoekunde Studentekomitee (OSK) aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Opvoedkunde fakulteit het vandeesweek hulle eerste Opvoedkunde Week ingestel om hulle stem te lig oor onderwyskwessies. Die week het Maandag op ’n hoë en interaktiewe noot afgeskopRead More