Afrikaans glo verbied in dié koshuise
DEUR WILLIAM SEZOE Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om links en regs vure te blus ná eerstejaarstudente in Minerva- en Irene-vrouekoshuise beswaar gemaak het oor die feit dat Afrikaans glo nie by dié koshuise welkom is nie. Volgens ’n mediaverklaringRead More