We Fight Back Covid neem inisiatief in tyd van nood
DEUR KARLA VAN DER MERWE Met COVID-19 wat tans ’n groter aanvraag op persoonlike beskermende toerusting vir mediese personeel plaas, bied die We Fight Back COVID-komitee, ’n studente-vrywilligersgroep op die Tygerbergkampus, ’n oplossing in die vorm van driedimensionele gedrukte maskers.Read More