Author: Sabrina Williams

The Little Giants bring jazz en vreugde na Kayamandi

JAZZ HANDS Little Giants met Babalwa Mentjies by Jazz in Kayamandi tydens Woordfees.   WILLOW-RUBY VAN DER BERG VERLEDE jaar het Woordfees met Jazz in the Quad begin, in samewerking met Jazz in the Native Yards (JINY) waar van die beste plaaslike jazz-kunstenaars ten toon gestel word. Vanjaar het hulle nóg ’n nuwe en opwindende element vir al die feeskatte aangebied, genaamd Jazz in Kayamandi. Jazz in Kayamandi was werklik ’n aand van opwinding met die beroemde sangeres Babalwa Mentjies wat opgetree het in samewerking met the Little Giants-orkes wat deur die legendariese George Werner gelei is. “Dit was great...

Read More

Our new favourite flavour: The Vanilla Colts

SMOKING KILLS The Vanilla Colts are aiming big.   THOMAS MARAIS THE bands that pop up all around town rarely have as much initial expertise in music as Stellenbosch’s latest edition to the indie rock scene: The Vanilla Colts. Van Wyk Venter, a fourth-year BMus student is one of the founding members of this band that combines jazzy undertones with alternative rock and roll. “We’d like to emphasise that we aren’t promoting anything other than ourselves in the name though.” Venter said. The band agreed, as colt tabacco formed a part of their bonding over relatable lyrics over lost...

Read More

GORRELKOP

Die kommentaar waarvoor almal bang is. Gorrel is nie verantwoordelik vir enige ongerief veroorsaak nie. Amper vakansie Gorrel is baie bly dat dit amper reses is, want Gorrel kan regtig nie meer nie. En Gorrel bedoel dit nie ironies soos al die drama queens op Instagram nie. Gorrel sien baie daarna uit om, al is dit net vir ’n week, Gorrel se ma se kos te eet, Gorrel se hond te gaan stap en weg te kom van al die Tinder-gejaag wat Stellenbosch bied. Dit maak Gorrel nou klaar. Gorrel kort ’n blaaskans. Gorrel is bly om steeds ’n...

Read More

Die Matie Says:

What is a journalist? A journalist is the annoying person asking all the wrong questions, digging where they should not be digging, opening doors that are best left tightly shut. They hound and they harass, constantly on the prowl; looking for a juicy scoop. The events they report on are mercilessly butchered in the newspapers and the good names of the people they cover are left in tatters. Here comes a journalist, looking for sensation. Cover up, cover up. Not so? Not so. Over the past few years the people of South Africa were confronted with a peculiar beast...

Read More

Groen vir St. Pat- rick-dag

KESIA ABRAHAMS ST. PATRICK-DAG – ’n tyd waar studente vierblaar-klawers dra en groen bier drink. Alhoewel hierdie feesviering sy oorsprong in Ierland het, word dit ook wêreldwyd en in Stellenbosch gevier. So, wees op jou hoede vir al die feestelikhede in die dorp, maar intussen, hier volg ‘n paar geleenthede om die dag te vier: Die Happy Oak vier St. Patrick-dag hierdie naweek met ’n verskeidenheid spesiale aanbiedings. Dit sluit verskeie drank-opsies soos die “Irish Car Bomb” en “Blue Lagoon” in. Hulle sal ’n kompetisie hê waar deelnemers die leprechaun se goudpot kan opspoor en die kans staan om...

Read More

Advert

Twitter