Dinkbeeld: Smeltkroes’ – ’n Nuwe simbool van harmonie en nadenking op kampus
’n Nuwe beeldhouwerk getiteld “Dinkbeeld: Smeltkroes” pryk nou buite die Endler-saal in Victoriastraat by die Universiteit Stellenbosch (US). Die groter as lewensgroot bank is versier met inheemse voëls wat rustig op die bank wag. Die beeldhouwerk is geskenk deur AdrianRead More