WAT sê ‘awê’ aan Nuwe Woorde
DEUR MARYNA ADSHADE Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het onlangs 21 woorde opgeneem en amptelik tot Afrikaans bygevoeg. Dit sluit woorde vanuit verskillende variëteite en gebruiksfere van Afrikaans in, soos doef-doef-musiek en hommeltuig (oftewel ’n drone in Engels).Read More