LEMUEL BLIGNAUT
Die meeste van ons is gelukkig met beide ons voete op vaste grond. Daar is egter mense wat verkies om aan hul pinkies rond te hang met moederaarde ver onder hulle.
Vir die rotsklimmers op Stel- lenbosch, wat nou hul sport on-afhanklik kan beoefen, was vastegrond nog nooit genoeg nie.
Rotsklim, wat altyd onder die BTK-vaandel geval het, is sedert November verlede jaarสผn onafhanklike sport, ampte- lik op 18 Februarie van hierdie jaar bekendgestel.
Volgens Oan de Waal, BTK-be- stuurslid verantwoordelik vir die rotsklim, het belangstelling in rots-klim as สผn sport oor die laaste 5 jaardrasties gegroei.
โEk verwag om 250 rotsklimle- de deel van die klim-gemeenskap te hรช teen die einde van die jaar.โ Hy het gesรช die rotsklimmers is nie van plan om โn โBTK-exit maneuver te trekโ noudat hul-le ook สผn onafhanklike sport is nie, maar โom te groei en te verbeterโ.
โOns wil steeds graag hand- aan-hand met die BTK werk, soos altyd omdat ons so baie van dieselfde passies en beginsels deel. Die idee is om spasie te skep vir groei.โ
โNie-studente is ook welkomom deel te neem. Dis สผn langter- myn wen vir die klim-gemeens- kap, omdat dit nie beperk is tot net studente nie.โ
Oor die moontlikheid van สผn skeiding, het Anke van der Merwe, huidige BTK-bestuurslid in beheer van bemarking, gesรช: โAan die een kant, is daar baie BTK-lede wat rotsklim. Hulle ge-bruik ons as สผn kanaal om by dierotsklim uit te kom. Maar, as mens na die lede kyk is daar baie wat net wil rotsklim, en nie enigsins aan staptoere wil deelneem nie.
Ek dink in die langtermyn sal dit sin maak om te skei, want hulle het ook hulle eie rotsklim komitee wat niks te doen het met die BTK nie. โMaar tog, as jy by die BTKaansluit is daar die opsie om สผnbybetaling te doen, en dan kan jy maklik gaan rotsklim ook,โ het sy bygevoeg.
Kostes om aan te sluit beloopmaar สผn skamele R200 per jaar, envoornemende lede is meer as wel-kom om saam met สผn lid te gaan klim en dan net สผn klein besoekers fooi te betaal. Om as สผn sport erken te word, bring สผn hele buffet voor-dele tafel toe.
Die rotsklimmers kan nou amptelik die โMatiesโ naam gebruik, laer aansluitingsfooie uitwerk vir diegene wat net wil klim, en nie die hele BTK-lidmaatskapwil hรช nie, en na afslag by สผn helestring aanlyn klimtoerusting-winkels uitsien, om maar สผn paarte noem.
Dit skep ook die moontlikheid van erekleure kry, en moont-lik self nuwe fasiliteite of สผnborgskap hier en daar. En diekersie op die koek is สผn nuwe klim-fasiliteit by Coetzenburg, by diebinnenshuise tennisbane.
Diรฉ gaan glo gereeld gewas word, en die grips gaan gereeldverander en geskuif word. Ledehet 24/7 toegang tot die klimmuur, maar De Waal sรช: โMense verkieswel om elke dag van 17:00-20:00 te oefen en om oor naweke buite tegaan klim op regte rots.โ
Gereelde interne kompetisies by die muur, met roetes wat spesiaal uitgelรช is, is deel van die vooruitsigte.




