Nuwe leersentrum op pad
Wianda Gilliland Aan die einde van 2019 sal Maties weer plek hê by die Neelsie om te parkeer. Die konstruksie van ’n massiewe nuwe leersentrum tussen die Neelsie en die Polimeerwetenskappe gebou, sal meer studente kan akkommodeer as enige ander huidige onderrigruimte op kampus. Dit sal naRead More